Dwelmmiddel

Verskeie dwelmmiddels

'n Dwelmmiddel is enige chemiese middel, wettig of onwettig, natuurlik of sinteties, wat 'n farmakologiese uitwerking op die persoon se geestestoestand (psige) het indien dit gebruik word.

Tipes dwelmmiddels

  • Depressante: Middels wat gevoelens van verhoogde welsyn, lomerigheid, verligting van spanning en soms slaap veroorsaak. Dit sluit opiate of narkotika, hipnotika of slaapmiddels en berustings- of susmiddels (Engels: "tranquilisers") in.
  • Stimulante: Middels wat slapeloosheid bevorder en energie verskaf terwyl dit neerslagtigheid en eetlus demp.
  • Hallusinogene: Middels wat radikale veranderinge in die mens se geestestoestand veroorsaak, onder meer hallusinasies en verdraaiings van die werklikheid veroorsaak.
  • Sintetiese produkte: Verbindings wat uitsluitlik deur sintese verkry word en nie in die natuur voorkom nie.
Other Languages
Alemannisch: Droge
አማርኛ: መድኃኒት
asturianu: Droga
تۆرکجه: دواء
বাংলা: ঔষধ
brezhoneg: Dramm
bosanski: Droga
català: Droga
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Iŏh
Cymraeg: Cyffur
Deutsch: Droge
English: Drug
Esperanto: Drogo
español: Droga
eesti: Droog
euskara: Droga
فارسی: دارو
føroyskt: Rúsevni
français: Drogue
Gaeilge: Druga
galego: Droga
עברית: סם (כללי)
Kreyòl ayisyen: Dwòg
interlingua: Droga
Bahasa Indonesia: Obat
Ido: Drogo
italiano: Droga
日本語: 薬物
Patois: Jogz
ಕನ್ನಡ: ಡ್ರಗ್
한국어:
kurdî: Tiryak
Кыргызча: Дары
Latina: Medicamentum
Baso Minangkabau: Ubek
македонски: Дрога
Bahasa Melayu: Dadah
မြန်မာဘာသာ: ဆေး
Nederlands: Drug
occitan: Dròga
ਪੰਜਾਬੀ: ਡਰੱਗ
polski: Używka
português: Droga
română: Drog
sicilianu: Droga
Scots: Drog
srpskohrvatski / српскохрватски: Droga
සිංහල: බෙහෙත්
Simple English: Drug
shqip: Droga
српски / srpski: Дрога
Basa Sunda: Ubar
svenska: Drog
тоҷикӣ: Дору
Tiếng Việt: Chất gây nghiện
ייִדיש: דראג
中文: 药物
Bân-lâm-gú: Io̍h-bu̍t
粵語: