Duin

Duin 7, die hoogste sandduin ter wêreld in die Namibwoestyn in Namibië.
Duine in die Sahara, in die Fezzan-gebied van Libië.

In aardrykskunde is 'n duin 'n sandheuwel wat deur eoliese prosesse gebou word. Duine bestaan in verskeie vorms en groottes, afhangende van hulle wisselwerking met die wind. Meeste duine is langer aan die kant wat die wind trotseer en waar sand teen die duin op beweeg word. 'n Duineveld is 'n area wat deur baie duine bedek word.

Sommige kusgebiede het een of meer rye duine wat parallel met die kuslyn loop. In meeste sulke gevalle is die duine baie belangrik, siende dat hulle die land beskerm teen die moontlike teisteringe deur stormwinde wat van die see afkomstig is.

Duine word nie net langs die kuslyn gevind nie, maar ook op land, by droë en woestynagtige gebiede. Hulle word ook onder water gevorm deur die vloei van water, op die bodems van riviere, mondings en die seebodem.

Other Languages
العربية: كثيب
asturianu: Duna
azərbaycanca: Dyun
Boarisch: Düne
беларуская: Дзюна
български: Дюна
brezhoneg: Tevenn
català: Duna
Cebuano: Dunes
čeština: Duna
dansk: Klit
Deutsch: Düne
Ελληνικά: Θίνα
English: Dune
Esperanto: Duno
español: Duna
eesti: Luide
euskara: Duna
suomi: Dyyni
français: Dune
Nordfriisk: Düner
Frysk: Dún
galego: Duna
hrvatski: Pješčana dina
Kreyòl ayisyen: Din
magyar: Dűne
Հայերեն: Դյուներ
Ido: Duno
íslenska: Sandalda
italiano: Duna
日本語: 砂丘
ქართული: დიუნა
한국어: 사구
Кыргызча: Дюна
Latina: Thinium
lietuvių: Kopa
latviešu: Kāpa
македонски: Дина
Bahasa Melayu: Gumuk
Plattdüütsch: Düün
Nederlands: Duin
norsk nynorsk: Sanddyne
norsk: Sanddyne
Nouormand: Mielle
occitan: Duna
Picard: Cro
polski: Wydma
português: Duna
română: Dună
русский: Дюна
sicilianu: Muntarozzu
Scots: Dune
srpskohrvatski / српскохрватски: Dina
සිංහල: වැලි කඳු
Simple English: Dune
slovenčina: Piesočná duna
slovenščina: Sipina
shqip: Duna
српски / srpski: Дина (рељеф)
svenska: Sanddyn
Kiswahili: Tuta la mchanga
Türkçe: Kumul
українська: Дюни
oʻzbekcha/ўзбекча: Dyuna
Tiếng Việt: Đụn cát
West-Vlams: Dune
Zeêuws: Kliengen
中文: 沙丘
Bân-lâm-gú: Soa-lūn
粵語: 沙丘