Driehoek-sterrestelsel

Driehoek-sterrestelsel
Messier 33, die Driehoek-sterrestelsel.
Messier 33, die Driehoek-sterrestelsel.
Soort stelselSpiraalsterrestelsel
SterrebeeldDriehoek
Messier-naamMessier 33
TipeSA(s)cd[1]
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming01h 33m 50,02s
Deklinasie+30º 39' 36,7"
Skynmagnitude5,72
Besonderhede
Afstand (ligjaar)2,38-3,07 miljoen
Skynbare grootte 70,8' × 41,7'
Aantal sterre40 biljoen (4×1010)
Ander nameNGC 0598, MCG +05-04-069, 1ES 0131+303, RX J0133.8+3039, PGC 005818
Portaal  Portaalicoon  Sterrekunde

Die Driehoek-sterrestelsel (ook bekend as onder meer Messier 33 en NGC 0598) is ’n sterrestelsel sowat 3 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Driehoek. Dit is die derde grootste sterrestelsel in die Lokale Groep, wat die Melkweg, Andromeda en sowat 30 ander, kleiner stelsels insluit. Dit is een van die verste permanente voorwerpe wat met die blote oog gesien kan word.

Other Languages
العربية: مسييه 33
azərbaycanca: NGC 598
беларуская: M33 (аб’ект Месье)
беларуская (тарашкевіца)‎: Галяктыка Трыкутніка
български: M33
corsu: M33
Deutsch: Dreiecksnebel
Esperanto: M33
hrvatski: Messier 33
Bahasa Indonesia: Galaksi Triangulum
Lëtzebuergesch: Messier 33
Malagasy: Messier 33
മലയാളം: മെസ്സിയർ 33
Bahasa Melayu: Galaksi Triangulum
مازِرونی: مسیه ۳۳
Nederlands: Driehoeknevel
norsk nynorsk: Triangelgalaksen
occitan: Messier 33
srpskohrvatski / српскохрватски: Messier 33
Simple English: Triangulum galaxy
slovenščina: Galaksija v Trikotniku
српски / srpski: Месје 33
Tiếng Việt: Thiên hà Tam Giác
Bân-lâm-gú: Messier 33