Dingo

Australiese dingo
'n Reun
Bewaringstatus

Status iucn3.1 VU af.svg
Kwesbaar (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:Animalia
Filum:Chordata
Klas:Mammalia
Orde:Carnivora
Familie:Canidae
Genus:Canis
Spesie:C. lupus
Subspesie:C. l. dingo
Trinomiale naam
Canis lupus dingo

(alternate: Canis dingo)[2]
(Meyer, 1793)

Verspreiding in 2006
Verspreiding in 2006

'n Dingo (Canis lupus dingo) is 'n soogdier wat in Australië en Suid-Oos Asië voorkom. Hulle is soortgelyk aan wilde honde en is waarskynlik 5 000 jaar gelede as huisdiere aangehou. Hulle het egter weer wild geword en het 'n leefwyse, soortgelyk aan die van die wolf ontwikkel. Dingo's is kleiner as wolwe en het die gewig van 'n middelgrootte hond (10 tot 20 kilogram).

Dingo's is ongeveer 4 000 jaar gelede vanaf Suid-Oos Asië na Australië gebring. Hulle word egter nie in Tasmanië aangetref nie, omdat die seevlak 10 000 jaar gelede gestyg en dié eiland van die Australiese vasteland afgesny is. Die meeste dingo's in die natuur is nie meer opreg nie. Hulle wetenskaplike naam is onlangs van Canis familiaris (hond) dingo na Canis lupis (wolf) dingo verander. Dit is gedoen om aan te toon dat hulle verwant is aan die witvoetige wolf wat in Asië voorkom.

'n Dingo
Other Languages
العربية: كلب أسترالي
مصرى: دنجو
авар: Динго
azərbaycanca: Dinqo
беларуская: Дынга
беларуская (тарашкевіца)‎: Дынга
български: Динго
বাংলা: ডিঙ্গো
brezhoneg: Dingo (loen)
català: Dingo
čeština: Dingo
Cymraeg: Dingo
dansk: Dingo
Deutsch: Dingo
Ελληνικά: Ντίνγκο
emiliàn e rumagnòl: Ding
English: Dingo
Esperanto: Dingo
eesti: Dingo
euskara: Dingo
فارسی: دینگو
suomi: Dingo
Gaeilge: Diongó
galego: Dingo
עברית: דינגו
magyar: Dingó
հայերեն: Դինգո
interlingua: Canis lupus dingo
Bahasa Indonesia: Dingo
íslenska: Dingó
日本語: ディンゴ
ქართული: დინგო
қазақша: Динго
한국어: 딩고
Кыргызча: Динго
Ligure: Dingo
lietuvių: Dingas
latviešu: Dingo
олык марий: Динго
മലയാളം: ഡിങ്കോ
монгол: Динго
Bahasa Melayu: Dingo
Nederlands: Dingo
norsk: Dingo
پنجابی: ڈنگو
português: Dingo
română: Câinele dingo
русский: Динго
Simple English: Dingo
slovenčina: Dingo austrálsky
slovenščina: Dingo
српски / srpski: Динго
Seeltersk: Dingo
svenska: Dingo
Tagalog: Dinggo
Türkçe: Dingo
українська: Динго
oʻzbekcha/ўзбекча: Dingo
Tiếng Việt: Chó Dingo
Winaray: Dingo
მარგალური: დინგო
中文: 澳洲野犬
Bân-lâm-gú: Dingo
粵語: 澳洲野狗