Diego Velázquez

Diego Velázquez
Velázquez Self-portrait.jpg
Geboortenaam Diego Rodríguez de Silva y Velázquez
Gebore (1599-06-06)6 Junie 1599
Sevilla, Spanje
Sterf 6 Augustus 1660 (op 61)
Madrid, Spanje
Nasionaliteit Vlag van Spanje Spanje
Veld Skildery
Beweging Barok
Werke Las Meninas, 1656
Rokeby Venus, 1644–1648
La rendición de Breda, 1634–1635
Velázquez se Las Meninas

Diego Velázquez (6 Junie 15996 Augustus 1660) was 'n Spaanse skilder en die voorste skilder aan die hof van koning Filips IV. Hy was 'n individualistiese kunstenaar van die destydse baroktydperk en 'n belangrike portretskilder. Hy het talle skilderye geskep wat vandag van geskiedkundige en kulturele belang is, asook 'n groot aantal portrette van die Spaanse koninklike familie, ander noemenswaardige Europese figure en alledaagse mense. Las Meninas, 'n 1656-skildery, word nie slegs as Velázquez se meesterwerk beskou nie, maar ook onder die belangrikste werke in die Westerse kunsgeskiedenis gereken.

Velázquez se kunswerke het reeds vanaf die eerste kwart van die 19de eeu as model vir realistiese en impressionistiese skilders gedien, veral Édouard Manet. Sedert die tyd het moderner kunstenare, waaronder Spanje se Pablo Picasso en Salvador Dalí, asook die Anglo-Ierse Francis Bacon huldebetuigings aan Velázquez gebring deur verskeie van sy bekendste werke te herskep.

Other Languages
aragonés: Diego Velázquez
asturianu: Diego Velázquez
Aymar aru: Diego Velázquez
azərbaycanca: Dieqo Velaskes
башҡортса: Диего Веласкес
žemaitėška: Diegs Velaskesos
беларуская: Дыега Веласкес
беларуская (тарашкевіца)‎: Дыега Вэляскес
български: Диего Веласкес
brezhoneg: Diego Velázquez
čeština: Diego Velázquez
Esperanto: Diego Velázquez
estremeñu: Diego Velázquez
føroyskt: Diego Velázquez
français: Diego Vélasquez
贛語: 韋拿克
Fiji Hindi: Diego Velázquez
interlingua: Diego Velázquez
Bahasa Indonesia: Diego Velázquez
íslenska: Diego Velázquez
Qaraqalpaqsha: Diego Velázquez
Адыгэбзэ: Диего Веласкес
kalaallisut: Diego Velázquez
Кыргызча: Диего Веласкес
Lëtzebuergesch: Diego Velázquez
Lingua Franca Nova: Diego Velazquez
latviešu: Djego Velaskess
олык марий: Веласкес, Диего
македонски: Диего Веласкез
Bahasa Melayu: Diego Velázquez
Mirandés: Diego Velázquez
norsk nynorsk: Diego Velázquez
Kapampangan: Diego Velázquez
Piemontèis: Diego Velázquez
português: Diego Velázquez
Runa Simi: Diego Velázquez
tarandíne: Diego Velázquez
русиньскый: Дієґо Веласкес
саха тыла: Веласкес Диего
srpskohrvatski / српскохрватски: Diego Velázquez
Simple English: Diego Velázquez
slovenščina: Diego Velázquez
Soomaaliga: Diego Velázquez
српски / srpski: Дијего Веласкез
Kiswahili: Diego Velázquez
татарча/tatarça: Diego Velaskes
українська: Дієго Веласкес
oʻzbekcha/ўзбекча: Diego Velázquez
vepsän kel’: Velaskes Diego
Tiếng Việt: Diego Velázquez
მარგალური: დიეგო ველასკესი
Bân-lâm-gú: Diego Velázquez