Christiaan Barnard

Christiaan Barnard
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Christaan Barnard (1968)

GeboortenaamChristiaan Neethling Barnard
Gebore8 November 1922
Oorlede2 September 2001 (op 78)
TitelProf. dr.
Bekend virEerste suksesvolle menslike hartoorplanting

Christiaan Neethling Barnard (Beaufort-Wes, 8 November 19222 September 2001) was 'n Suid-Afrikaanse hartsjirurg wat roem verwerf nadat hy die wêreld se eerste suksesvolle mens-tot-mens-hartoorplanting in 1967 gedoen het.[1] Hy skryf ook verskeie boeke.

Other Languages
azərbaycanca: Kristian Barnard
Bahasa Indonesia: Christiaan Barnard
Lëtzebuergesch: Christiaan Barnard
македонски: Кристијан Барнард
Nederlands: Christiaan Barnard
português: Christiaan Barnard
Simple English: Christiaan Barnard
slovenčina: Christiaan Barnard
slovenščina: Christiaan Barnard
српски / srpski: Кристијан Барнард
українська: Крістіан Барнард
oʻzbekcha/ўзбекча: Barnard Kristian