Chinese kalender

Die Chinese kalender is 'n kalender wat soos die Hebreeuse kalender elemente van 'n maankalender en 'n sonkalender insluit. Die Gregoriaanse kalender word normaalweg in China gebruik, maar die Chinese kalender word nog ingespan om feesdae soos die Chinese nuwejaar, voorjaar- en herfs-fees aan te dui, en by die astrologie. Aangesien elke maand die maansiklus volg, word die kalender ook gebruik om maanfases aan te dui.

Die Chinese kalender word onder andere vermeld in Chinese skeurkalenders en tongsings. Chinese koerante, soos Sing Tao Daily en Kanzhongguo haal ook die Chinese datum naas die westerse datum aan.

Other Languages
العربية: تقويم صيني
asturianu: Calendariu chinu
تۆرکجه: چین تقویمی
башҡортса: Ҡытай календары
беларуская: Кітайскі каляндар
беларуская (тарашкевіца)‎: Кітайскі каляндар
brezhoneg: Deiziadur sinaat
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Nùng-lĭk
Esperanto: Ĉina kalendaro
Nordfriisk: Schineesk kalender
贛語: 黃曆
客家語/Hak-kâ-ngî: Nùng-la̍k
Bahasa Indonesia: Imlek
日本語: 中国暦
한국어: 중국력
македонски: Кинески календар
Bahasa Melayu: Kalendar Cina
नेपाल भाषा: चिनिया पात्रो
Nederlands: Chinese kalender
srpskohrvatski / српскохрватски: Kineski kalendar
Simple English: Chinese calendar
српски / srpski: Kineski kalendar
Basa Sunda: Kalénder Tiongkok
Tiếng Việt: Nông lịch
吴语: 农历
Vahcuengh: Liggaeuq
中文: 農曆
文言: 農曆
Bân-lâm-gú: Kū-le̍k
粵語: 黃曆