Brabant

Duché de Brabant
Hertogdom Brabant
Hertogdom Brabant
Duitse Hertogdom
1183 – 1795

Wapenskild van Brabant

Wapenskild

Ligging van Brabant
Die Hertogdom Brabant omstreeks 1350
HoofstadLeuven (1183-1267)
Brussel (1267-1795)
RegeringHertogdom
Historiese eraMiddeleeue
 - Stigting1183 (12de eeu)
 - Geërf deur Boergondië1430
 - Geërf deur Habsburg1477
 - Noord-Brabant verloor aan die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande1648
 - Ontbind1795 (18de eeu)

Brabant (Frans: Duché de Brabant, Nederlands: Hertogdom Brabant) was 'n hertogdom in België en Nederland tydens die Middeleeue. Die belangrikste stede in Brabant was Antwerpen, Brussel, Leuven en Den Bosch ('s Hertogenbosch).

Other Languages