Boks

Piktogram wat Boks aandui
'n Bokswedstryd tussen Ricardo Domínguez (links) en Rafael Ortíz
Twee amateurboksers van die Amerikaanse Lugmag tydens 'n toernooi in 2004

Boks is 'n taktiese vegsport. Twee teenstanders probeer punte aanteken deur met vuiste na mekaar te slaan. Dié gebeur met enkelhoue, of 'n kombinasie van verskillende houe; die direkte hou, die ophou en die hoek. Krag is nie so belangrik as spoed nie, vir hierdie rede word boks ook nie as 'n kragsport gekategoriseer nie. Naas die tradisionele mansboksitems word kampioenskappe vir dames ook aangebied.

Olimpiese boks het 'n ouderdomsbeperking van 17–34 jaar en mans kompeteer volgens gewigsgroepe.

Reëls

Slegs houe of stote met 'n geslote vuis bo die gordel word toegelaat. Verder is die volgende verbode: buk benede die gordel van die teenstander, vashou, stoei, slinger, houe agter die kop, vashou aan die ringtoue, lig van 'n been, trap of skop, die gebruik van 'n knie asook die aanval van 'n teenstander wat teen die planke is.

Other Languages
Аҧсшәа: Абокс
aragonés: Boxeyo
Ænglisc: Fȳstlāc
العربية: ملاكمة
asturianu: Boxéu
azərbaycanca: Boks
تۆرکجه: بوکس
башҡортса: Бокс
беларуская: Бокс
беларуская (тарашкевіца)‎: Бокс
български: Бокс
བོད་ཡིག: ཁུར་འཛིང་།
brezhoneg: Boks
bosanski: Boks
català: Boxa
нохчийн: Бокс
کوردی: مستانی
čeština: Box
kaszëbsczi: Piscowanié
Cymraeg: Paffio
dansk: Boksning
Deutsch: Boxen
Ελληνικά: Πυγμαχία
English: Boxing
Esperanto: Boksado
español: Boxeo
eesti: Poks
euskara: Boxeo
فارسی: بوکس
suomi: Nyrkkeily
føroyskt: Nevaleikur
français: Boxe
Frysk: Boksen
Gàidhlig: Dòrnaireachd
galego: Boxeo
客家語/Hak-kâ-ngî: Po̍k-sin-kú
עברית: איגרוף
hrvatski: Boks
Kreyòl ayisyen: Bòks
Հայերեն: Բռնցքամարտ
Bahasa Indonesia: Tinju
Ilokano: Boksingero
íslenska: Hnefaleikar
italiano: Pugilato
ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ/inuktitut: ᒥᖏᑎᑕᐅᑎᔪᖅ
日本語: ボクシング
Patois: Baxin
Basa Jawa: Tinju
ქართული: კრივი
Qaraqalpaqsha: Boks
қазақша: Бокс
한국어: 권투
Кыргызча: Бокс
lietuvių: Boksas
latviešu: Bokss
Baso Minangkabau: Tinju
македонски: Бокс
മലയാളം: ബോക്സിങ്
монгол: Бокс
मराठी: बॉक्सिंग
Bahasa Melayu: Tinju
Mirandés: Boxe
မြန်မာဘာသာ: လက်ဝှေ့ထိုးခြင်း
Napulitano: Pugilato
Plattdüütsch: Boxen
नेपाली: मुक्केबाजी
Nederlands: Boksen
norsk: Boksing
occitan: Bòxa anglesa
Ирон: Бокс
ਪੰਜਾਬੀ: ਮੁੱਕੇਬਾਜ਼ੀ
polski: Boks
Piemontèis: Bòcs
português: Boxe
Runa Simi: Saqmanakuy
română: Box
русский: Бокс
саха тыла: Бокс
sicilianu: Puggilatu
Scots: Boxin
سنڌي: باڪسنگ
davvisámegiella: Boksen
srpskohrvatski / српскохрватски: Boks
සිංහල: බොක්සිං
Simple English: Boxing
slovenčina: Box (šport)
slovenščina: Boks
chiShona: Tsiva
Soomaaliga: Feedh (ciyaar)
shqip: Boksi
српски / srpski: Бокс
Basa Sunda: Tinju
svenska: Boxning
Kiswahili: Mchezo wa ngumi
тоҷикӣ: Бокс
Türkmençe: Boks
Tagalog: Boksing
Türkçe: Boks
татарча/tatarça: Бокс
українська: Бокс
اردو: مکے بازی
oʻzbekcha/ўзбекча: Boks
Tiếng Việt: Quyền Anh
Winaray: Boksingero
isiXhosa: Amanqindi
ייִדיש: באקס
中文: 拳击
Bân-lâm-gú: Bo̍k-sìn-guh
粵語: 拳擊