Boekowina

Boekowina in die huidige state Roemenië en Oekraïne
Boekovina in 1901

Boekowina (Roemeens: Bucovina; Oekraïns: Буковина, Bukovyna; Russies: Буковина, Bukovyna; Duits: Buchenland; Pools: Bukowina) is 'n geskiedkundige streek wat tans ongeveer om die helfte in Roemenië en Oekraïne geleë is.

Boekowina beslaan 'n oppervlak van 10 442 km2 in die noordoostelike dele van die Karpatiese gebergte. Dit was tot die Eerste Wêreldoorlog 'n kroongebied van Oostenryk-Hongarye, waarna dit in sy geheel aan Roemenië toegeken is, maar die Sowjetunie het die gebied op 26 Junie 1940 binnegeval, waarna Roemenië verplig was om dit af te staan. Van 1941 tot 1944 het die land Boekowina met Duitse hulp probeer herower, wat met 'n grootskaalse Jodevervolging gepaard gegaan het. Die Joodse bevolking van die streek is in groot getalle na Transnistrië gedeporteer en daar om die lewe gebring.

  • eksterne skakels

Eksterne skakels

Other Languages
العربية: بوكوفينا
asturianu: Bucovina
azərbaycanca: Bukovina
تۆرکجه: بوکوفینا
беларуская: Букавіна
беларуская (тарашкевіца)‎: Букавіна
български: Буковина
català: Bucovina
čeština: Bukovina (země)
dansk: Bukovina
Deutsch: Bukowina
Ελληνικά: Βουκοβίνα
English: Bukovina
Esperanto: Bukovino
español: Bucovina
eesti: Bukoviina
euskara: Bukovina
فارسی: بوکوفینا
suomi: Bukovina
français: Bucovine
galego: Bucovina
עברית: בוקובינה
hrvatski: Bukovina
Bahasa Indonesia: Bukovina
italiano: Bucovina
日本語: ブコビナ
ქართული: ბუკოვინა
한국어: 부코비나
Latina: Bucovina
lietuvių: Bukovina
latviešu: Bukovina
Plattdüütsch: Bukowina
Nederlands: Boekovina
norsk: Bukovina
occitan: Bucovina
português: Bucovina
română: Bucovina
русский: Буковина
русиньскый: Буковина
Scots: Bukovina
srpskohrvatski / српскохрватски: Bukovina
Simple English: Bukovina
slovenčina: Bukovina (krajina)
slovenščina: Bukovina
српски / srpski: Буковина
svenska: Bukovina
Türkçe: Bukovina
українська: Буковина
Tiếng Việt: Bukovina
ייִדיש: בוקאווינא
中文: 布科維納