Berg

Die Matterhorn, 'n bekende berg in Switserland.

'n Berg is 'n groot landvorm wat bo die beperkte omliggende gebied strek en gewoonlik 'n piek bo-aan vorm. Hulle kom dikwels in groepe voor, met gebroke terrein wat 'n aanhoudende wisseling van dale, bergkruine en losstaande pieke toon. Indien die landvorm nie baie hoog of steil is nie, word dit 'n heuwel genoem, alhoewel die presiese verskil tussen 'n heuwel en 'n berg van land tot land en kultuur tot kultuur verskil. Landvorms wat wel hoog is, maar nie 'n gebroke terrein het nie, word 'n plato genoem.

Berge ontstaan in hoofsaak deur die plooing van die aardkors as gevolg van spanning wat daarin ontwikkel. Daar is vier maniere waarop berge kan ontstaan:

  • vulkaniese berge, waar magma diep uit die aarde se oppervlak opstoot en dan in die vorm van lawa uitvloei;
  • vastelandvorming (ook genoem epirogenese), waar daar daling of styging van groot gebiede plaasvind (sonder noemenswaardige plooiing of breuking van die aardkors)
  • breukvorming (ook genoem breuktektogenese), groot vervorming waar daar sterk breuk- of plooiingsaktiwiteit in die aardkors aanwesig is en
  • orogenese, die vorming van berge spesifiek deur plooiing van die aardkors (soms ook plooiingstektogenese genoem).

Die kenmerkende gebroke terrein van 'n bergreeks beteken dat daar baie dale en kruine is wat as gevolg van die hoë ligging afgesluit van omliggende gebiede is en unieke diere en plantegroei huisves. Die aanpassings wat die lewensvorme in hierdie gebiede moes maak vertoon opmerklike verskille in vergelyking met die fauna en flora in die laer liggende streke. 'n Voorbeeld hiervan is verdwergde plante wat naby aan die oppervlak groei met stewige wortelstelsels, om sodoende beskerming teen die wind te bied.

Bronnelys

  • Berge in Wêreldspektrum, volume 3. 1983. Ensiklopedie Afrikana
  • KENNIS,  vol 9, 1980, bl. 1673-1675, ISBN 0 7981 0828 2
Other Languages
Acèh: Gunong
Alemannisch: Berg
አማርኛ: ተራራ
aragonés: Montanya
Ænglisc: Beorg
العربية: جبل
ܐܪܡܝܐ: ܛܘܪܐ
asturianu: Monte
azərbaycanca: Dağ
تۆرکجه: داغ
башҡортса: Тау
Boarisch: Beag
žemaitėška: Kalns
беларуская: Гара
беларуская (тарашкевіца)‎: Гара
български: Планина
भोजपुरी: पहाड़
Bahasa Banjar: Gunung
বাংলা: পর্বত
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: মোন্টানহা
brezhoneg: Menez
bosanski: Planina
català: Muntanya
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Săng
нохчийн: Лам
Cebuano: Bukid
ᏣᎳᎩ: ᎣᏓᎸᎢ
کوردی: کێو
corsu: Muntagna
Nēhiyawēwin / ᓀᐦᐃᔭᐍᐏᐣ: ᐧᐊᔒ
čeština: Hora
Чӑвашла: Ту
Cymraeg: Mynydd
dansk: Bjerg
Deutsch: Berg
Zazaki: Ko
Ελληνικά: Βουνό
emiliàn e rumagnòl: Muntâgna
English: Mountain
Esperanto: Monto
español: Montaña
eesti: Mägi
euskara: Mendi
فارسی: کوه
suomi: Vuori
føroyskt: Fjall
français: Montagne
arpetan: Moutanye
Nordfriisk: Berag
Frysk: Berch
Gaeilge: Sliabh
贛語:
Gàidhlig: Beinn
galego: Montaña
Bahasa Hulontalo: Hu'idu
ગુજરાતી: પર્વત
Gaelg: Slieau
客家語/Hak-kâ-ngî: Sân
עברית: הר
हिन्दी: पर्वत
Fiji Hindi: Pahaarr
hrvatski: Planine
Kreyòl ayisyen: Mòn
magyar: Hegy
հայերեն: Լեռ
interlingua: Monte
Bahasa Indonesia: Gunung
ꆇꉙ:
Iñupiak: Iġġi
Ilokano: Bantay
ГӀалгӀай: Лоам
Ido: Monto
íslenska: Fjall
italiano: Montagna
日本語:
Patois: Mountn
la .lojban.: cmana
Basa Jawa: Gunung
ქართული: მთა
Qaraqalpaqsha: Taw
қазақша: Тау
ភាសាខ្មែរ: ភ្នំ
ಕನ್ನಡ: ಪರ್ವತ
한국어:
kurdî: Çiya
Кыргызча: Тоо
Latina: Mons
Lëtzebuergesch: Bierg
лакку: Зунтту
лезги: Сув
Lingua Franca Nova: Monte
Limburgs: Berg (geologie)
lumbaart: Muntagna
lingála: Ngómbá
lietuvių: Kalnas
latviešu: Kalns
Malagasy: Tendrombohitra
Baso Minangkabau: Gunuang
македонски: Планина
മലയാളം: പർവ്വതം
монгол: Уул
मराठी: पर्वत
Bahasa Melayu: Gunung
မြန်မာဘာသာ: တောင်
Nāhuatl: Tepetl
Plattdüütsch: Barg
नेपाली: पहाड
नेपाल भाषा: च्वापुगुं
Nederlands: Berg (landvorm)
norsk nynorsk: Fjell
norsk: Fjell
Nouormand: Montangne
Sesotho sa Leboa: Thaba
Diné bizaad: Dził
occitan: Montanha
ਪੰਜਾਬੀ: ਪਹਾੜ
पालि: पब्बतो
polski: Góra
پنجابی: پہاڑ
پښتو: غر
português: Montanha
Runa Simi: Urqu
rumantsch: Muntogna
Romani: Paxro
română: Munte
armãneashti: Munti
tarandíne: Mundagne
русский: Гора
Kinyarwanda: Umusozi
संस्कृतम्: पर्वताः
саха тыла: Хайа
sicilianu: Muntagna
Scots: Moontain
سنڌي: جبل
davvisámegiella: Várri
srpskohrvatski / српскохрватски: Planina
Simple English: Mountain
slovenčina: Vrch (vyvýšenina)
slovenščina: Gora
chiShona: Gomo
Soomaaliga: Buur
српски / srpski: Планина
Basa Sunda: Gunung
svenska: Berg
Kiswahili: Mlima
தமிழ்: மலை
తెలుగు: పర్వతం
тоҷикӣ: Кӯҳ
ไทย: ภูเขา
Türkmençe: Dag
Tagalog: Bundok
Türkçe: Dağ
татарча/tatarça: Тау
українська: Гора
اردو: پہاڑ
oʻzbekcha/ўзбекча: Togʻlar
vèneto: Montanja
vepsän kel’: Mägi
Tiếng Việt: Núi
West-Vlams: Berg
walon: Montinne
Winaray: Bukid
Wolof: Tangor
吴语:
isiXhosa: Intaba
მარგალური: გვალა
ייִדיש: באַרג
Vahcuengh: Bya
中文:
文言:
Bân-lâm-gú: Soaⁿ
粵語:
isiZulu: Intaba