Benito Mussolini

Benito Mussolini
Benito Mussolini


Regeringshoof van Italië en Duce van Fascisme
Ampstermyn
24 Desember 1925 – 25 Julie 1943
MonargVictor Emmanuel III
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurAmp gafgeskaf

27ste Eerste Minister van Italië
Ampstermyn
31 Oktober 1922 – 25 Julie 1943
MonargVictor Emmanuel III
Voorafgegaan deurLuigi Facta
Opgevolg deurPietro Badoglio

Duce van die Italiaanse Sosiale Republiek
Ampstermyn
23 September 1943 – 25 April 1945
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurAmp afgeskaf

Eerste Maarskalk van die Ryk
Ampstermyn
30 Maart 1938 – 25 Julie 1943
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurAmp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Geboorte29 Julie 1883
Predappio, Forlì, Italië
Sterfte28 April 1945
Giulino, Como, Italië
Politieke partyRepublikeinse Fascistiese Party (1943-1945)
Nasionale Fascistiese Party (1921-1943)
Italiaanse Fasci van die geveg (1919-1921)
Fasci revolusionêre Aksie (1914-1919)
Outonome Fasci Rewolusionêre Aksie (1914)
Italiaanse Sosialistiese Party (1901-1914)
Eggenoot/eggenoteRachele Mussolini
Kind(ers)6
ReligieGeen (Ateïsme)
HandtekeningBenito Mussolini Signature.svg

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Italië Italië
Vlag van Italië Italië
Diens/TakFlag of Italy (1860).svg Koninklike Italiaanse weermag
Jare in diens1915–1917
RangEerste Maarskalk van die Ryk
Korporaal
Eenheid11de Bersaglieri Regiment
Oorloë/VeldslaeEerste Wêreldoorlog
Tweede Wêreldoorlog

Benito Amilcare Andrea Mussolini (29 Julie 1883 - 28 April 1945) het Italië regeer as 'n diktator vanaf 1922 tot 1943. Hy was die stigter van 'n anti-demokratiese, fascistiese staat deur gebruik te maak van propaganda; deur die totale beheer van die media, het hy die bestaande demokratiese regeringstelsel afgebreek.

Italië het in 1870 'n eenheidstaat met 'n parlementêre demokrasie geword. Die politieke stelsel was nie net jonk nie, maar ook vol swakhede; die bestaande partye het probleme ondervind om regeringskoalisies te vorm sodat 'n parlementêre meerderheid verkry kon word. Dit het gelei tot uitgebreide korrupsie, wat die aansien van die demokrasie in die oë van die bevolking geskaad het.

Die onderskeie regerings het min aandag gegee aan die oplossing van die binnelandse sosiaal-ekonomiese probleme, wat veral ná 1918 vererger het. Dit het die sosiale onrus laat toeneem en 'n vrees vir 'n Bolsjewistiese revolusie by die gevestigde burgery laat ontstaan. Mussolini se optrede het by talle mense die hoop laat ontstaan dat hy die oorsake van hul ontevredenheid en angs uit die weg sou kon ruim. In die vestiging van sy Fascistiese staat het Mussolini hierdie verwagtinge tot sy voordeel aangewend.

Other Languages
Alemannisch: Benito Mussolini
አማርኛ: ሙሶሊኒ
aragonés: Benito Mussolini
asturianu: Benito Mussolini
azərbaycanca: Benito Mussolini
žemaitėška: Benits Mosuolėnės
беларуская: Беніта Мусаліні
беларуская (тарашкевіца)‎: Бэніта Мусаліні
български: Бенито Мусолини
brezhoneg: Benito Mussolini
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Benito Mussolini
čeština: Benito Mussolini
emiliàn e rumagnòl: Benito Mussolini
Esperanto: Benito Mussolini
estremeñu: Benito Mussolini
français: Benito Mussolini
Nordfriisk: Benito Mussolini
Gàidhlig: Benito Mussolini
Bahasa Indonesia: Benito Mussolini
íslenska: Benito Mussolini
Basa Jawa: Benito Mussolini
Lëtzebuergesch: Benito Mussolini
Lingua Franca Nova: Benito Mussolini
لۊری شومالی: بنیتو موسولینی
lietuvių: Benito Mussolini
latviešu: Benito Musolīni
македонски: Бенито Мусолини
മലയാളം: മുസ്സോളിനി
Bahasa Melayu: Benito Mussolini
Mirandés: Benito Mussolini
مازِرونی: بنیتو موسولینی
नेपाल भाषा: बेनिटो मुसोलिनी
Nederlands: Benito Mussolini
norsk nynorsk: Benito Mussolini
Papiamentu: Benito Mussolini
Piemontèis: Benito Mussolini
پنجابی: میسولینی
português: Benito Mussolini
Runa Simi: Benito Mussolini
संस्कृतम्: बेनितो मुसोलिनी
sicilianu: Benitu Mussolini
srpskohrvatski / српскохрватски: Benito Mussolini
Simple English: Benito Mussolini
slovenčina: Benito Mussolini
slovenščina: Benito Mussolini
Soomaaliga: Benito Mussolini
српски / srpski: Бенито Мусолини
Basa Sunda: Benito Mussolini
Kiswahili: Benito Mussolini
ślůnski: Benito Mussolini
తెలుగు: ముస్సోలినీ
татарча/tatarça: Benito Mussolini
українська: Беніто Муссоліні
oʻzbekcha/ўзбекча: Benito Mussolini
Tiếng Việt: Benito Mussolini
მარგალური: ბენიტო მუსოლინი
文言: 墨索里尼
Bân-lâm-gú: Benito Mussolini
粵語: 墨索里尼