Asiatiese Suid-Afrikaners

Asiatiese Suid-Afrikane
Navi Pillay June 2014.jpgHashim AmlaPravin GordhanEbrahim Patel
Navi Pillay · Hashim Amla · Pravin Gordhan · Ebhrahim Patel
Totale bevolking:1 274 867 (2011; geskat)[1]
2,5% van Suid-Afrika se bevolking
Belangrike bevolkings  in:Suid-Afrika
Hoofsaaklik: Durban, Pietermaritzburg, Johannesburg, Kaapstad
Taal:Engels, Afrikaans, Hindoestaans, Tamil, Telugu, Gujarati, Bengaals, Marathi
Geloofsoortuiging:Boeddhiste, Christene, Hindoes en Moslems
Verwante etniese groepe:Asiate, Desi en Britse Asiate
Verspreiding van Asiatiese Suid-Afrikaners in Suid-Afrika:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% ██ 60–80% ██ 80–100%
Bevolkingsdigtheid van Asiatiese Suid-Afrikaners in Suid-Afrika:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km² ██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Asiatiese Suid-Afrikaners bevat die mense en volke van Asiatiese afkoms wat tans in Suid-Afrika woon. Dit verwys hoofsaaklik na Asiatiese Indiërs maar dit is moontlik dat die term ook na die Iranse-gemeenskap of die klein Chinese-bevolking van Suid-Afrika verwys.

Other Languages
srpskohrvatski / српскохрватски: Azijati Južne Afrike