Ankylosauria

Ankylosauria
Tydperk: Middel-JuraLaat Kryt
167–66 m. jaar gelede
Skelet van Euoplocephalus tutus (Senckenberg-museum).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:Animalia
Filum:Chordata
Subfilum:Vertebrata
Klas:Sauropsida
Subklas:Diapsida
Superorde:Dinosauria
Orde:Ornithischia
Suborde:Thyreophora
Superfamilie:Ankylosauria
(Osborn, 1923)
Subgroepe

Ankylosauria, of die ankilosouriërs, is ’n superfamilie van plantvretende dinosourusse van die orde Ornithischia. Dit sluit die meeste dinosourusse in met pantsers in die vorm van beenagtige osteoderma. Ankilosouriërs was lywige viervoetiges met kort, sterk ledemate. Vanweë die gewig van hul pantsers was hulle baie stadig; hul topsnelheid van sowat 10 km/h.

Ankilosouriërs het in die Vroeë Jura-periode in China hul verskyning gemaak en bestaan tot aan die einde van die Kryt-periode. Hulle het op al die kontinente voorgekom buiten Afrika. Die eerste dinosourus wat in Antarktika ontdek is, was die ankilosouriër Antarctopelta, waarvan fossiele in 1986 op Ross-eiland gevind is.

Other Languages
العربية: أنكيلوصوريات
azərbaycanca: Ankilozavrlar
беларуская: Анкілазаўры
brezhoneg: Ankylosauria
Cebuano: Ankylosauria
čeština: Ankylosauria
Deutsch: Ankylosauria
English: Ankylosauria
Esperanto: Ankilosaŭruloj
español: Ankylosauria
euskara: Ankylosauria
français: Ankylosauria
hrvatski: Ankylosauria
magyar: Ankylosauria
italiano: Ankylosauria
日本語: 曲竜類
한국어: 곡룡류
lietuvių: Ankylosauria
Nederlands: Ankylosauria
polski: Ankylozaury
português: Ankylosauria
русский: Анкилозавры
srpskohrvatski / српскохрватски: Ankilosauri
Simple English: Ankylosauria
slovenčina: Ankylosaury
svenska: Ankylosaurier
Tagalog: Ankylosauria
Türkçe: Ankylosauria
татарча/tatarça: Анкилозаврлар
українська: Анкілозаври
Tiếng Việt: Khủng long bọc giáp
中文: 甲龙亚目