Aneb-Hetch

Aneb-Hetch ("Wit Mure"; ook Inboe-Hedj, "Wit Vesting") was een van 42 nomosse (administratiewe afdelings) in Antieke Egipte. [1][2][3][4][5][6]

Geografie

O36T3
R12
N24
Aneb-Hetch
in hiërogliewe
Aneb-Hetch, nomos 1 by die Wit Kapel in Karnak.
’n Kaart van al die nomosse in Benede-Egipte.

Aneb-Hetch was een van die 20 nomosse in Benede-Egipte, en sy distriknommer was 1. Die distrik was omtrent 2,75 ha groot en sowat 42 km lank.[7]

Die hoofstad was Memphis. Nog ’n stad was Saqqara.[2][3][4][5][6]

Other Languages
Boarisch: Inbu-hedj (Gau)
català: Ineb Hedj
English: Aneb-Hetch
italiano: Aneb-Hetch
svenska: Aneb-Hetch
Tiếng Việt: Aneb-Hetch