Amyrteus

Amyrteus
Amyrtaios, Amenirdisoe
Farao van die 28ste Dinastie
Periode404 tot Oktober 399 v.C.
VoorgangerDarius II
OpvolgerNepherites I
GeboreOktober 399 v.C.
Amyrteus in Egiptiese hiërogliewe
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
Hiero Ca1.svg
imn
n
iA2D4
D37
O34
Hiero Ca2.svg
Portaal  Portaalicoon  Antieke Egipte

Amyrteus (ook Amyrtaios en Amenirdisoe) van Saïs was die enigste farao van die 28ste Dinastie van Antieke Egipte wat vermoedelik familie was van die koninklike familie van die 26ste Dinastie. Hy het die eerste Persiese besetting geëindig en van 404 tot 399 v.C. regeer.

Amyrteus was waarskynlik die kleinseun van die Amyrteus van Saïs wat saam met die Libiese hoofman Inarus (wat self ’n kleinseun van Psamtik III was), ’n rebellie gevoer het teen die satrap van Artaxerxes I.

Bewind

Voordat hy die troon bestyg het, het hy in 411 v.C. ’n opstand teen Darius II gelei. Ná Darius se dood het Amyrteus komself in 404 v.C. tot koning verklaar.

Amyrteus is ná ’n bewind van vyf jaar deur sy opvolger, Nepherites I van Mendes verslaan en in Memphis laat teregstel, waarskynlik in Oktober 399 v.C.

Other Languages
العربية: أميرتايوس
български: Амиртей
català: Amirteu II
Deutsch: Amyrtaios
English: Amyrtaeus
Esperanto: Amirteo
español: Amirteo
euskara: Amirteo
français: Amyrtée
עברית: אמירתאיוס
hrvatski: Amirtej
magyar: Amonardisz
italiano: Amirteo
ქართული: ამირტისი
Nederlands: Amyrtaios
polski: Amyrtajos
português: Amirteu
русский: Амиртей II
srpskohrvatski / српскохрватски: Amirtej
slovenščina: Amirtej
српски / srpski: Амиртеј
svenska: Amyrtaios
Tagalog: Amyrtaeus
українська: Аміртей II
Tiếng Việt: Amyrtaeus
Yorùbá: Amyrtaeus