Ammonium

Eienskappe

Algemeen

NaamAmmonium  
Ammonium-3D-vdW.pngAmmonium.svg 
Termochemiese radius1,36(19) Å [1] 
74,4 [S.cm2/mol][2] 
pKa9,24

Ammonium is 'n komplekse katioon met formule NH+4.

Dit word gevorm wanneer ammoniak ('n basis) deur 'n suur geprotoneer word.Bildung Ammonium.svg

Die ammonium-katioon is 'n taamlik swak suur.

Hierdie katioon kom in talle soute voor, wat algemeen goed in water oplosbaar is. Die chemie van ammoniumverbindings kan goed met die alkalimetale s'n vergelyk word.

Van die ammoniumsoute is:

Afgeleide ione

Die vier waterstofatome van die ammoniumioon kan vervang word deur byvoorbeeld metielgroepe

Tetramethylammonium-cation-3D-balls.png

Hierdie is die tetrametielammonium-katioon, waarin vier waterstofatome vervang, is, maar monometiel-, diëtiel- en trimetielammonium-katione kan ook vervaardig word.

Other Languages
العربية: أمونيوم
تۆرکجه: آمونیوم
беларуская: Амоній
български: Амоний
bosanski: Amonij
català: Amoni
čeština: Amonný kation
Deutsch: Ammonium
Ελληνικά: Αμμώνιο
English: Ammonium
Esperanto: Amonio
español: Amonio
eesti: Ammoonium
euskara: Amonio
فارسی: آمونیوم
français: Ammonium
Gaeilge: Amóiniam
हिन्दी: अमोनियम
hrvatski: Amonij
Հայերեն: Ամոնիում
Bahasa Indonesia: Amonium
Ido: Amonio
italiano: Ammonio
ქართული: ამონიუმი
қазақша: Аммоний
한국어: 암모늄 이온
latviešu: Amonija jons
Nederlands: Ammonium
norsk nynorsk: Ammonium
norsk: Ammonium
ਪੰਜਾਬੀ: ਅਮੋਨੀਅਮ
polski: Jon amonowy
português: Amónio
română: Amoniu
русский: Аммоний
Simple English: Ammonium
slovenščina: Amonijev ion
Soomaaliga: Ammonium
српски / srpski: Amonijum
svenska: Ammonium
тоҷикӣ: Аммоний
Türkçe: Amonyum
українська: Амоній
oʻzbekcha/ўзбекча: Ammoniy
Tiếng Việt: Amoni
中文: