Amenemhat III

Amenemhat III
Lamares, Ameres, Ammenemes
Kopbeeld van Amenemhat III (Louvre).
Kopbeeld van Amenemhat III (Louvre).
Farao van die 12de Dinastie
Periode1860–1814 v.C.
VoorgangerSenoesret III
OpvolgerAmenemhat IV
VaderSenoesret III
Oorlede1814 v.C.
MonumentePiramides by Dahsjoer en Hawara
Amenemhat III in Egiptiese hiërogliewe
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
Hiero Ca1.svg
ra
n
U2Aa11
t
C10
Hiero Ca2.svg
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
Hiero Ca1.svg
imn
n
mHAt
t
Hiero Ca2.svg
Portaal  Portaalicoon  Antieke Egipte

Amenemhat of Amenemhet III was ’n Egiptiese farao van die 12de Dinastie. Hy het van omstreeks 1860 tot 1814 v.C. regeer – die langste bewind bekend. Dit is gevind in ’n papirus uit die 46ste jaar van sy regering.[1] Sy bewind word beskou as die goue era van die Middelryk van Antieke Egipte.[2] Hy kon tot 20 jaar saam met sy pa, Senoesret III, regeer het.[3]

’n Standbeeld uit die Egiptiese Versameling van die Hermitage-museum.
’n Borssiersel van Amenemhat III (grafkelder van Mereret).

Aan die einde van sy bewind het hy die troon gedeel met sy opvolger, Amenemhet IV.[4] Sy dogter, Sobekneferoe, het Amenemhat IV later opgevolg as die laaste heerser van die 12de Dinastie. Amenemhat III se troonnaam, Nimaatre, beteken "Behorende tot die Geregtigheid van Ra".

Die Groot Kanaal

Tydens sy lang bewind het Amenemhat die werk van sy pa voortgesit om die Fajoem-depressie met die Nylrivier te verbind. ’n Kanaal van 16 km lank en 1,5 km breed, bekend as Mer-Wer (die "Groot Kanaal") is gebou; dit is nou bekend as Bahr Joessef. ’n Meer is gevorm wat 13 miljard m3 vloedwater per jaar kon hou.[5] Dié enorme ingenieursprojek is eindelik deur sy seun, Amenmehat IV, voltooi en het Fajoem laat vooruitgaan. Dié gebied was tot 230 v.C. die land se broodmandjie.

Other Languages
አማርኛ: 3 አመነምሃት
беларуская: Аменемхет III
български: Аменемхет III
català: Amenemhet III
čeština: Amenemhet III.
Ελληνικά: Αμενεμχέτ Γ΄
English: Amenemhat III
Esperanto: Amenemhet la 3-a
español: Amenemhat III
français: Amenemhat III
Bahasa Indonesia: Amenemhat III
italiano: Amenemhat III
ქართული: ამენემჰეტ III
lietuvių: Amenemis III
Nederlands: Amenemhat III
português: Amenemés III
русский: Аменемхет III
srpskohrvatski / српскохрватски: Amenemhat III
slovenščina: Amenemhet III.
српски / srpski: Аменемхет III
svenska: Amenemhet III
Tagalog: Amenemhat III
Türkçe: III. Amenemhat
українська: Аменемхет III
oʻzbekcha/ўзбекча: Amenemxet III
Tiếng Việt: Amenemhat III
Yorùbá: Amenemhat 3k