Altruïsme

Om aalmoese aan die armes te gee word dikwels as altruïsme gesien.

Altruïsme of selfloosheid is 'n beginsel of praktyk waarvolgens ander se welsyn op die hart gedra word. Altruïsme of selfloosheid is die teenoorgestelde van selfsug. Die woord is deur die Franse filosoof Auguste Comte as altruisme geskep, 'n  antoniem van egoïsme. [1] [2] Hy het dit van die Italiaanse altrui afgelei wat oorspronklik uit die Latynse alteri afgelei is, en wat "ander mense" of "iemand anders" beteken". [3]

Die idee van altruïsme

Altruïsme gaan in wese oor die omgee vir die welsyn van ander en die stappe om hulle te help.

Other Languages
Alemannisch: Altruismus
العربية: إيثار
asturianu: Altruísmu
azərbaycanca: Altruizm
беларуская: Альтруізм
български: Алтруизъм
bosanski: Altruizam
català: Altruisme
čeština: Altruismus
dansk: Altruisme
Deutsch: Altruismus
English: Altruism
Esperanto: Altruismo
español: Altruismo
eesti: Altruism
euskara: Altruismo
فارسی: ایثار
suomi: Altruismi
français: Altruisme
עברית: זולתנות
हिन्दी: परहितवाद
hrvatski: Altruizam
magyar: Altruizmus
Bahasa Indonesia: Altruisme
íslenska: Ósérplægni
italiano: Altruismo
日本語: 利他主義
ქართული: ალტრუიზმი
қазақша: Альтруизм
한국어: 이타주의
Кыргызча: Альтруизм
Latina: Altruismus
lietuvių: Altruizmas
Bahasa Melayu: Altruisme
Nederlands: Altruïsme
norsk nynorsk: Altruisme
norsk: Altruisme
occitan: Altruisme
polski: Altruizm
português: Altruísmo
română: Altruism
русский: Альтруизм
संस्कृतम्: परोपकारः
srpskohrvatski / српскохрватски: Altruizam
Simple English: Altruism
slovenčina: Altruizmus
slovenščina: Altruizem
shqip: Altruizmi
српски / srpski: Алтруизам
svenska: Altruism
тоҷикӣ: Алтруизм
Türkçe: Diğerkâmlık
татарча/tatarça: Альтруистлык
українська: Альтруїзм
oʻzbekcha/ўзбекча: Altruizm
Tiếng Việt: Chủ nghĩa vị tha
中文: 利他主义
Bân-lâm-gú: Lī-thaⁿ-chú-gī
粵語: 利他主義