Alcide De Gasperi

Alcide De Gasperi
Alcide De Gasperi

Alcide De Gasperi in 1950


30ste Eerste Minister van Italië
Ampstermyn
10 Desember 1945 –  17 Augustus 1953
President Enrico De Nicola
Luigi Einaudi
Monarg Umberto II
Victor Emmanuel III
Voorafgegaan deur Ferruccio Parri
Opgevolg deur Giuseppe Pella

Voorsitter van die Europees Parlement
Ampstermyn
1 Januarie 1954 –  19 Augustus 1954
Voorafgegaan deur Paul-Henri Spaak
Opgevolg deur Giuseppe Pella

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
26 Julie 1951 –  17 Augustus 1953
Voorafgegaan deur Carlo Sforza
Opgevolg deur Giuseppe Pella
Ampstermyn
12 Desember 1944 –  18 Oktober 1946
Eerste minister Ivanoe Bonomi
Ferruccio Parri
Voorafgegaan deur Ivanoe Bonomi
Opgevolg deur Pietro Nenni

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
14 Julie 1946 –  2 Februarie 1947
Voorafgegaan deur Giuseppe Romita
Opgevolg deur Mario Scelba

Voorlopige Staatshoof van Italië
Ampstermyn
18 Junie 1946 –  28 Junie 1946
Voorafgegaan deur Umberto II
Opgevolg deur Enrico De Nicola

Minister van die Italiaanse Afrika
Ampstermyn
10 Desember 1945 –  19 April 1953
Voorafgegaan deur Ferruccio Parri
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Geboorte Alcide Amedeo Francesco De Gasperi
(1881-04-03) 3 April 1881
Pieve Tesino, Tirol, Oostenryk-Hongarye
Sterfte 19 Augustus 1954 (op 73)
Borgo Valsugana, Trentino
Politieke party UPPT (1906–1920)
PPI (1920–1926)
Onafhanklik (1926–1943)
DC (1943–1954)
Eggenoot/eggenote Francesca Romani (1894–1954; sy dood)
Kind(ers) 4
Alma mater Universiteit van Innsbruck
Universiteit van Wene
Religie Rooms-Katolieke Kerk

Alcide Amedeo Francesco De Gasperi (; 3 April 1881, Pieve Tesino – 19 Augustus 1954, Borgo Valsugana) was 'n Italiaanse staatsman. Hy was eerste minister van Italië van 1945 tot 1953 in agt verskillende regerings en president van die Parlementêre Assemblee, wat later die Europese Parlement geword het. [1]

Jeug

Sy geboortestreek – nou Trentino-Alto Adige – was 'n deel van die Oostenryks-Hongaarse dubbelmonargie wat nogtans Italiaans gepraat het. Hy het in Wene filologie gestudeer, lid van die katolieke studentebeweging geword en raak as 'n goeie bemiddelaar bekend. Hy word journalis vir La Voce Cattolica in Trentino. Hierdie gebied word in 1918 by Italië ingelyf. Hierdeur verkry hy die Italiaanse burgerskap en in die volgende jaar help hy om die Partito Popolare Italiano (PPI) te stig. [1]

Other Languages
azərbaycanca: Alçide Qasperi
Bahasa Indonesia: Alcide de Gasperi
Lëtzebuergesch: Alcide De Gasperi
Nederlands: Alcide De Gasperi
português: Alcide De Gasperi
srpskohrvatski / српскохрватски: Alcide De Gasperi
Simple English: Alcide De Gasperi
slovenščina: Alcide De Gasperi
српски / srpski: Алчиде Де Гаспери
Tiếng Việt: Alcide De Gasperi