Afro-Amerikaners

Afro-Amerikaners
AfricanAmericans.jpg
Totale bevolking:42 020 743[1]
insluitende 3 091 424 met verwysing na beide swart en 'n ander ras
(12,6% van die VS-bevolking)
2010 VS-sensus
Belangrike bevolkings  in:Dwarsoor die Verenigde State, veral in die Suidstate en stedelike gebiede.
Taal:Engels (Amerikaanse Engels, Afro-Amerikaanse Engels)
Louisiaanse Kreools, Gullah
Geloofsoortuiging:Hoofsaaklik Protestante (78%); grootste minderhede Rooms-Katolieke (5%); Jehovah se Getuies (1%); Moslems (1%); ongebonde (12%)[2]
Verwante etniese groepe:Swart Hispaanse en Latyns-Amerikaners • Ander Afro-Amerikaanse volke van die Amerikas • Swart Kanadese • Sierra Leone Kreoolse mense • Amerikaans-Liberiese • Afro-Latyns-Amerikaners

Afro-Amerikaners (Engels: African Americans, Afro-Americans of Black Americans) is 'n etniese groep in die Verenigde State met algehele of gedeeltelike afkoms van swart mense uit Afrika suid van die Sahara. Die term verwys na mense wat nasate van slawe in die Verenigde State is, terwyl mense uit Afrika wat in onlangs jare in die Verenigde State gevestig het, nie as Afro-Amerikaners beskou word nie omdat hulle nie deel van die Amerikaanse geskiedenis en herkoms is nie. Afro-Amerikaners vorm die derde grootste etniese groep van die Verenigde State na Wit Amerikaners en Hispaanse of Latyns-Amerikaners.[3] Groot stede met oorwegend Afro-Amerikaanse bevolking sluit in Detroit (84,3%), Jackson (80,1%), Birmingham (74,0%), Baltimore (65,1%), Memphis (64,1%), New Orleans (61,2%), Montgomery (57,4%), Atlanta (54,0%), Newark (52,4%), Cleveland (51,0%) en Washington, D.C. (50,7%). Die geskiedenis van die Afro-Amerikaners is gekenmerk deur hul stryd vir gelyke burgerregte en teen rassisme in die alledaagse lewe.

Other Languages
azərbaycanca: Afroamerikalılar
Boarisch: Afroamerikana
беларуская: Афраамерыканцы
беларуская (тарашкевіца)‎: Афраамэрыканцы
български: Афроамериканци
bosanski: Afroamerikanci
Tsetsêhestâhese: Mo'ôhtameöhtsêstse
čeština: Afroameričané
Zazaki: Afroamerikan
Esperanto: Afrik-usonanoj
euskara: Afro-amerikar
føroyskt: Afroamerikanarar
français: Afro-Américains
客家語/Hak-kâ-ngî: Fî-yí Mî-koet Het-ngìn
hrvatski: Afroamerikanci
Bahasa Indonesia: Afrika-Amerika
Iñupiak: Taaqsipak
italiano: Afroamericano
Basa Jawa: Afrika-Amérika
latviešu: Afroamerikāņi
Baso Minangkabau: Afrika-Amerika
македонски: Афроамериканци
Bahasa Melayu: Orang Amerika Afrika
Nedersaksies: Afrikaans-Amerikaans
Nederlands: Afro-Amerikanen
norsk nynorsk: Afroamerikanarar
Papiamentu: Afro-Merikano
português: Afro-americanos
română: Afro-americani
srpskohrvatski / српскохрватски: Afroamerikanci
Simple English: African-American people
slovenčina: Afroameričan
Soomaaliga: Dadka Madoow
српски / srpski: Afroamerikanci
Kiswahili: Wamarekani weusi
Türkçe: Afroamerikan
українська: Афроамериканці
Tiếng Việt: Người Mỹ gốc Phi