5de Dinastie van Egipte

Tydperke van
Antieke Egipte
All Gizah Pyramids.jpg

Vroeë Tydperk
Ou Ryk
Eerste Oorgang
Middelryk
Tweede Oorgang
Nuwe Ryk
Derde Oorgang
Laat Tydperk
Ptolemeïese Tydperk

Die 5de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie V geskryf) word dikwels saam met die 3de, 4de en 6de Dinastie groepeer as die Ou Ryk. Die 5de Dinastie het geduur van omstreeks 2494 tot 2345 v.C.

Volgens Manetho het dié farao's vanaf Elephantine regeer, maar argeoloë het duidelike bewyse gevind dat hul paleise steeds in Memphis was.

Heersers

Die bekendste heersers van die 5de Dinastie was:[1][2]

Pschent2.png Farao Due dee.png Troonnaam Renpout.png Bewind Egypte icon lieu.png Hoofstad Tombe2.png Graftombe
Oeserkaf Irimaat 24942487 v.C. Memphis In Saqqara
Sahoere Nebchaoe 24872475 v.C. Memphis In Aboesir
Neferirkare Neferirkare 24752455 v.C. Memphis Moontlik in Aboesir
Sjepseskare Sjepseskare 24552448 v.C. Memphis Moontlik in Aboesir
Neferefre Neferchaoe 24482445 v.C. Memphis "Onvoltooide Piramide" in Aboesir
Nioeserre Nioeserre 24452421 v.C. Memphis In Aboesir
Menkaoehor Menkaoehor 24212414 v.C. Memphis "Koplose Piramide" in Saqqara
Djedkare Djedkare 24142375 v.C. Memphis In Saqqara
Oenas Wadjtawy 23752345 v.C. Memphis In Saqqara
Other Languages
čeština: 5. dynastie
magyar: V. dinasztia
Bahasa Indonesia: Dinasti kelima Mesir
polski: V dynastia
русский: V династия
srpskohrvatski / српскохрватски: Peta dinastija Egipta