22ste Dinastie van Egipte

Tydperke van
Antieke Egipte
All Gizah Pyramids.jpg

Vroeë Tydperk
Ou Ryk
Eerste Oorgang
Middelryk
Tweede Oorgang
Nuwe Ryk
Derde Oorgang
Laat Tydperk
Ptolemeïese Tydperk

Die 22ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XXII geskryf) word saam met die 21ste Dinastie en die 23ste tot die 25ste Dinastie beskou as die land se Derde Oorgangstydperk.

Die dinastie het aanvanklik van die stad Boebastis af regeer. Dit is gestig deur Osorkon die Ouere, die eerste Libiese farao van Egipte.[1]

Other Languages
čeština: 22. dynastie
русский: XXII династия
srpskohrvatski / српскохрватски: Dvadeset druga dinastija Egipta